1
Spreuke 21:21
Die Bybel 2020-vertaling
Wie geregtigheid en troue liefde najaag, vind lewe, geregtigheid en eer.
Vergelyk
Verken Spreuke 21:21
2
Spreuke 21:5
Die planne van 'n vlytige strek net tot voordeel, maar elkeen wat oorhaastig is, ervaar net gebrek.
Verken Spreuke 21:5
3
Spreuke 21:23
Wie sy mond en tong bewaar, bewaar sy lewe van benoudhede.
Verken Spreuke 21:23
4
Spreuke 21:2
Elke pad van 'n mens is reg in sy eie oë, maar die HERE toets harte.
Verken Spreuke 21:2
5
Spreuke 21:31
'n Perd kan afgerig word vir die dag van 'n geveg, maar die oorwinning is van die HERE.
Verken Spreuke 21:31
6
Spreuke 21:3
Om te doen wat reg en billik is, is vir die HERE verkieslik bo offers.
Verken Spreuke 21:3
7
Spreuke 21:30
Geen wysheid, geen verstandigheid, ja, geen raad hou stand teen die HERE nie.
Verken Spreuke 21:30
8
Spreuke 21:13
Wie sy ore sluit vir die hulpkreet van 'n arme, sal self ook roep en nie geantwoord word nie.
Verken Spreuke 21:13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's