1
Spreuke 26:4-5
Die Bybel 2020-vertaling
Moenie 'n dwaas antwoord in ooreenstemming met sy sotheid nie, anders word jy ook dieselfde as hy. Antwoord 'n dwaas in ooreenstemming met sy sotheid, anders is hy wys in sy eie oë.
Vergelyk
Verken Spreuke 26:4-5
2
Spreuke 26:11
Soos 'n hond wat terugkeer na sy braaksel, so is 'n dwaas wat sy sotheid herhaal.
Verken Spreuke 26:11
3
Spreuke 26:20
Sonder hout gaan 'n vuur dood, en in die afwesigheid van 'n kwaadstoker raak 'n stryery stil.
Verken Spreuke 26:20
4
Spreuke 26:27
Wie 'n vanggat grawe, val self daarin, en wie 'n klip rol, na hom kom dit terug.
Verken Spreuke 26:27
5
Spreuke 26:12
Sien jy 'n mens wat wys is in sy eie oë? Daar is meer hoop vir 'n dwaas as vir hom.
Verken Spreuke 26:12
6
Spreuke 26:17
Iemand wat 'n hond aan sy ore gryp, so is 'n verbyganger wat hom vererg oor 'n geskil wat hom nie aangaan nie.
Verken Spreuke 26:17
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's