1
Psalms 3:3
Die Bybel 2020-vertaling
Baie sê van my: “Daar is geen redding vir hom by God nie.”
Vergelyk
Verken Psalms 3:3
2
Psalms 3:4-5
Maar U, HERE, is vir my 'n skild aan alle kante; U is my eer, en die Een wat my kop hoog hou. Wanneer ek hard roep na die HERE, antwoord Hy my van sy •heilige berg af. •Sela
Verken Psalms 3:4-5
3
Psalms 3:8
Staan op, HERE, verlos my, my God, want U het al my vyande op die wang geslaan; die tande van die goddeloses het U gebreek.
Verken Psalms 3:8
4
Psalms 3:6
Ek kan gaan lê, aan die slaap raak en wakker word, want die HERE onderskraag my.
Verken Psalms 3:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's