1
I KONINGS 22:22
Afrikaans 1933/1953
En hy sê: Ek sal uitgaan en 'n leuengees word in die mond van al sy profete. En Hy sê: Jy sal oorhaal, ja, jy sal ook oorwin; gaan uit en doen so.
Vergelyk
Verken I KONINGS 22:22
2
I KONINGS 22:23
En nou, kyk, die HERE het 'n leuengees in die mond van al hierdie profete van u gegee, en die HERE het onheil oor u gespreek.
Verken I KONINGS 22:23
3
I KONINGS 22:21
Toe kom die gees vorentoe en gaan voor die aangesig van die HERE staan en sê: Ek sal hom oorhaal. En die HERE vra hom: Waarmee?
Verken I KONINGS 22:21
4
I KONINGS 22:20
En die HERE het gesê: Wie sal Agab oorhaal, dat hy kan optrek en val by Ramot in Gílead? En die een het so gesê, en die ander weer so.
Verken I KONINGS 22:20
5
I KONINGS 22:7
Maar Jósafat sê: Is hier nie nog 'n profeet van die HERE, dat ons deur hom kan raadpleeg nie?
Verken I KONINGS 22:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's