1
GÉNESIS 41:16
Afrikaans 1933/1953
En Josef het Farao geantwoord en gesê: Niks vir my nie! God sal Farao 'n gunstige antwoord gee.
Vergelyk
Verken GÉNESIS 41:16
2
GÉNESIS 41:38
Daarop het Farao aan sy dienaars gesê: Kan ons wel iemand vind soos hierdie man in wie die Gees van God is?
Verken GÉNESIS 41:38
3
GÉNESIS 41:39-40
En Farao sê vir Josef: Aangesien God dit alles aan jou bekend gemaak het, is daar niemand verstandig en wys soos jy nie. Jý moet oor my huis wees, en na jou bevel moet my hele volk hulle skik; alleen deur die troon sal ek groter wees as jy.
Verken GÉNESIS 41:39-40
4
GÉNESIS 41:52
En die tweede het hy Efraim genoem; want, het hy gesê, God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende.
Verken GÉNESIS 41:52
5
GÉNESIS 41:51
En Josef het die eersgeborene Manasse genoem; want, het hy gesê, God het my al my moeite laat vergeet en ook die hele huis van my vader.
Verken GÉNESIS 41:51
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's