1
PSALMS 102:2
Afrikaans 1933/1953
O HERE, hoor my gebed, en laat my hulpgeroep tot by U kom!
Vergelyk
Verken PSALMS 102:2
2
PSALMS 102:1
'N GEBED van 'n ellendige as hy beswyk en sy klagte uitstort voor die aangesig van die HERE.
Verken PSALMS 102:1
3
PSALMS 102:12
My dae is soos 'n skaduwee wat lank geword het, en ek, soos die plante verdor ek.
Verken PSALMS 102:12
4
PSALMS 102:17
omdat die HERE Sion opgebou het, in sy heerlikheid verskyn het
Verken PSALMS 102:17
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's