1
PSALMS 11:7
Afrikaans 1933/1953
Want die HERE is regverdig; Hy het geregtighede lief; die opregtes sal sy aangesig sien.
Vergelyk
Verken PSALMS 11:7
2
PSALMS 11:4
Die HERE is in sy heilige paleis; die troon van die HERE is in die hemel; sy oë sien, sy ooglede toets die mensekinders.
Verken PSALMS 11:4
3
PSALMS 11:5
Die HERE toets die regverdige; maar sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet.
Verken PSALMS 11:5
4
PSALMS 11:3
As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?
Verken PSALMS 11:3
5
PSALMS 11:1
VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. By die HERE skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berg soos 'n voël!
Verken PSALMS 11:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's