1
PSALMS 118:24
Afrikaans 1933/1953
Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
Vergelyk
Verken PSALMS 118:24
2
PSALMS 118:6
Die HERE is vír my; ek sal nie vrees nie: wat kan 'n mens my doen?
Verken PSALMS 118:6
3
PSALMS 118:8
Dit is beter om by die HERE te skuil as om op mense te vertrou.
Verken PSALMS 118:8
4
PSALMS 118:5
Uit die benoudheid het ek die HERE aangeroep; die HERE het my verhoor in die ruimte.
Verken PSALMS 118:5
5
PSALMS 118:29
Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
Verken PSALMS 118:29
6
PSALMS 118:1
LOOF die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
Verken PSALMS 118:1
7
PSALMS 118:14
Die HERE is my sterkte en psalm, en Hy het my tot heil geword.
Verken PSALMS 118:14
8
PSALMS 118:9
Dit is beter om by die HERE te skuil as om op edeles te vertrou.
Verken PSALMS 118:9
9
PSALMS 118:22
Die steen wat die bouers verwerp het, het 'n hoeksteen geword.
Verken PSALMS 118:22
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's