1
PSALMS 9:10
Afrikaans 1933/1953
So is die HERE dan 'n rotsvesting vir die verdrukte, 'n rotsvesting in tye van benoudheid.
Vergelyk
Verken PSALMS 9:10
2
PSALMS 9:1
VIR die musiekleier; op die wysie van: „Sterf vir die Seun.” 'n Psalm van Dawid.
Verken PSALMS 9:1
3
PSALMS 9:9
En Hy self sal die wêreld oordeel in geregtigheid en die volke vonnis met reg.
Verken PSALMS 9:9
4
PSALMS 9:2
Ek wil die HERE loof met my hele hart; ek wil al u wonders vertel.
Verken PSALMS 9:2
5
PSALMS 9:8
Maar die HERE sit vir ewig; Hy het sy troon reggesit vir die oordeel.
Verken PSALMS 9:8
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's