1
Jesaja 19:25
Die Boodskap
Die Here die Almagtige sal hulle seën en sê: Geseënd is julle, Egipte wat my volk is, geseënd is julle, Assirië wat Ek gemaak het, en geseënd is Israel wat my eiendom is.
Vergelyk
Verken Jesaja 19:25
2
Jesaja 19:20
Hierdie dinge sal die mense van Egipte aan die Here se teenwoordigheid herinner. As sy volk wat in Egipte is, vir die Here hulp vra omdat hulle verdruk word, sal die Here vir hulle iemand stuur om hulle vry te maak en te verlos van die Egiptenaars.
Verken Jesaja 19:20
3
Jesaja 19:1
Die Here se boodskap om Egipte se straf aan te kondig: Die Here kom op ’n vinnige wolk aangery in die rigting van Egipte. Egipte se afgode bewe en hulle mense is lam van vrees as hulle Hom sien kom.
Verken Jesaja 19:1
4
Jesaja 19:19
So sal daar in die hart van Egipte ’n altaar wees waarop daar vir die Here geoffer word. Op die grens sal daar ’n monument wees met sy Naam daarop as ’n herinneringsteken.
Verken Jesaja 19:19
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's