1
Spreuke 28:13
Die Boodskap
Wie sy oortredings toesmeer, sal nooit gelukkig wees nie. Wie sy sonde bely en nooit weer slegte dinge wil doen nie, sal die Here se liefde ervaar.
Vergelyk
Verken Spreuke 28:13
2
Spreuke 28:26
Iemand wat net op sy eie insigte vertrou, is dom. Wie die spreuke ernstig opneem, spaar homself baie ellende.
Verken Spreuke 28:26
3
Spreuke 28:1
’n Ongelowige se slegte gewete laat hom onrustig voel. Hy is soos iemand wat weghardloop al jaag niemand hom nie. ’n Gelowige ervaar kalmte. Hy is soos ’n leeu in sy veilige skuilplek.
Verken Spreuke 28:1
4
Spreuke 28:14
Wie die Here altyd liefhet, ervaar blydskap. Wie sy hart hard maak, sal nooit gelukkig wees nie.
Verken Spreuke 28:14
5
Spreuke 28:27
Wie vir die armes omgee, sal nooit swaarkry nie. Wie blind is vir hulle ellende, sal self baie swaarkry.
Verken Spreuke 28:27
6
Spreuke 28:23
Wie die moed het om mense mooi op hulle foute te wys word meer gerespekteer as iemand wat hulle net heeltyd vlei.
Verken Spreuke 28:23
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's