1
Spreuke 31:30
Die Boodskap
Mooiheid bedrieg, skoonheid vergaan, maar ’n vrou wat die Here liefhet, moet jy vir altyd koester.
Vergelyk
Verken Spreuke 31:30
2
Spreuke 31:25-26
Sy is geestelik sterk en tree altyd waardig op. Vir die toekoms is sy nie bang nie. Haar wyse woorde help ander om reg te leef. Sy het goeie raad vir ’n gelukkige lewe.
Verken Spreuke 31:25-26
3
Spreuke 31:20
Vir die armes gee sy kos en die behoeftiges help sy.
Verken Spreuke 31:20
4
Spreuke 31:10
Wie ’n goeie vrou het, het iemand wat baie kosbaar is. Sy is baie meer werd as die duurste juwele.
Verken Spreuke 31:10
5
Spreuke 31:31
Eer haar vir wat sy doen. Almal sal haar lof besing.
Verken Spreuke 31:31
6
Spreuke 31:28
Haar kinders is dankbaar vir so ’n ma. Haar man oorlaai haar met komplimente.
Verken Spreuke 31:28
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's