1
Psalms 16:11
Die Boodskap
U sal my leer om reg te lewe. Daar is niks wat iemand groter blydskap kan gee as om saam met U te wees nie. U gee altyd vir u kinders die heel beste. Hulle kry die heel mooiste wat die lewe aanbied by U.
Vergelyk
Verken Psalms 16:11
2
Psalms 16:8
Daar is nie ’n oomblik van die dag dat ek nie aan die Here dink nie. Hy is die belangrikste in my lewe. Hy is altyd by my.
Verken Psalms 16:8
3
Psalms 16:5
Alles wat die Here vir my doen, maak my vol vreugde. Hy is die grootste geskenk wat ek nog ooit gekry het. U sorg vir my, Here.
Verken Psalms 16:5
4
Psalms 16:7
Ek sal die Here prys. Ek wil sy Naam grootmaak omdat Hy my hand vat en my op die regte pad lei. Selfs as ek slaap, weet ek Hy is by my.
Verken Psalms 16:7
5
Psalms 16:6
U het die mooiste dinge in die lewe vir my gegee. Ek kan nie uitgepraat raak oor al die wonderlike dinge nie. Dit maak my baie gelukkig. Ek bly in ’n mooi land.
Verken Psalms 16:6
6
Psalms 16:1
Beskerm my, o God, want ek kom kruip by U weg. U pas my op.
Verken Psalms 16:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's