1
DEUTERONOMIUM 1:30-31
Afrikaans 1983
Die Here julle God gaan voor julle uit en Hy sal vir julle veg net soos Hy in Egipte voor julle eie oë alles vir julle gedoen het. Julle het in die woestyn ondervind hoe die Here julle God julle die hele pad waarlangs julle tot hier toe gekom het, gedra het soos 'n man sy seun dra.’
Vergelyk
Verken DEUTERONOMIUM 1:30-31
2
DEUTERONOMIUM 1:11
Mag die Here die God van julle voorvaders julle nog duisend maal meer maak en vir julle 'n groot nageslag gee soos Hy julle beloof het.
Verken DEUTERONOMIUM 1:11
3
DEUTERONOMIUM 1:6
“Die Here ons God het by Horeb vir ons gesê: ‘Julle het nou lank genoeg by hierdie berg gebly.
Verken DEUTERONOMIUM 1:6
4
DEUTERONOMIUM 1:8
Ek stel hierdie land tot julle beskikking. Trek in en neem dit in besit. Ek, die Here, het met 'n eed beloof om dit aan julle voorvaders Abraham, Isak en Jakob te gee en aan hulle nageslag.’
Verken DEUTERONOMIUM 1:8
5
DEUTERONOMIUM 1:17
Moenie partydig wees as julle 'n saak verhoor nie, luister na klein en groot. Moenie vir mense bang wees nie. Wie regspreek, is in diens van God. Sake wat vir julle te moeilik is, moet julle na my toe bring en ek sal hulle verhoor.’
Verken DEUTERONOMIUM 1:17
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's