1
HEBREËRS 8:12
Afrikaans 1983
Oor hulle ongeregtighede sal Ek genadig wees en aan hulle sondes nooit meer dink nie.”
Vergelyk
Verken HEBREËRS 8:12
2
HEBREËRS 8:10
Dít is nou die verbond wat Ek met Israel na daardie dae sal sluit, sê die Here: Ek sal hulle my wette in die verstand gee, op hulle harte sal Ek dit skrywe; Ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.
Verken HEBREËRS 8:10
3
HEBREËRS 8:11
Dan hoef niemand meer sy medeburger te leer en vir sy broer te sê: ‘Jy moet die Here ken’ nie. Hulle almal, klein en groot, sal My ken.
Verken HEBREËRS 8:11
4
HEBREËRS 8:8
Maar God bestraf die volk oor hulle tekortkoming deur te sê: “Kyk, daar kom 'n tyd, sê die Here, dat Ek met Israel en Juda 'n nuwe verbond sal sluit.
Verken HEBREËRS 8:8
5
HEBREËRS 8:1
Die hoofsaak van wat gesê is, is dit: ons het 'n Hoëpriester, Een wat gaan sit het aan die regterkant van die troon van die Majesteit in die hemel.
Verken HEBREËRS 8:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's