1
SPREUKE 17:17
Afrikaans 1983
Op 'n vriend se liefde kan jy altyd reken; jou broer is daar met die oog op jou nood.
Vergelyk
Verken SPREUKE 17:17
2
SPREUKE 17:22
'n Vrolike mens is 'n gesonde mens, 'n neerslagtige mens raak uitgeput.
Verken SPREUKE 17:22
3
SPREUKE 17:9
Wie 'n verkeerde optrede teenoor homself verontagsaam, soek goeie verhoudinge; wie 'n saak bly ophaal, bring verwydering tussen vriende.
Verken SPREUKE 17:9
4
SPREUKE 17:27
Wie die kennis het, kan spaarsaam met sy woorde wees; 'n mens met insig bly kalm.
Verken SPREUKE 17:27
5
SPREUKE 17:28
As 'n dwaas nie praat nie, kan selfs hy aangesien word vir 'n wyse, en as hy sy mond toehou, vir 'n verstandige mens.
Verken SPREUKE 17:28
6
SPREUKE 17:1
Liewer 'n stukkie droë brood met vrede daarby as 'n huis vol kos met 'n getwis daarby.
Verken SPREUKE 17:1
7
SPREUKE 17:14
Om rusie te begin, is om 'n damwal te breek; staak liewer die getwis voor die vloed jou tref.
Verken SPREUKE 17:14
8
SPREUKE 17:15
Die Here het 'n afsku van wie die skuldige onskuldig verklaar én van wie die onskuldige skuldig verklaar.
Verken SPREUKE 17:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's