1
PSALMS 71:5
Afrikaans 1983
want U, Here, U is my hoop, op U, Here, het ek van jongs af vertrou.
Vergelyk
Verken PSALMS 71:5
2
PSALMS 71:3
Wees vir my 'n rots om na toe te vlug, waar ek altyd die veiligheid mag vind wat U tot my redding beskik het, want U is my rots en my vesting.
Verken PSALMS 71:3
3
PSALMS 71:14
Ek, ek sal gedurigdeur bly hoop, ek sal U altyd weer loof.
Verken PSALMS 71:14
4
PSALMS 71:1
By U, Here, skuil ek, laat my tog nooit teleurgestel staan nie!
Verken PSALMS 71:1
5
PSALMS 71:8
Ek besing u lof en u roem gedurigdeur.
Verken PSALMS 71:8
6
PSALMS 71:15
Sonder ophou sal ek van u verlossingswerk, van u reddingsdade bly praat, want hulle is meer as wat ek kan tel.
Verken PSALMS 71:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's