PREDIKER 12:1-2

PREDIKER 12:1-2 NLV

Onthou jou Skepper terwyl jy jonk is, later kom daar moeilike tye waarvan jy sal sê: “Ek geniet dit nie.” Dan sal die son, die daglig, die maan en die sterre donker word, die tyd wanneer dit weer bewolk word ná die reën.