Prediker 12:1-2

Prediker 12:1-2 AFR20

Dink aan jou Skepper in jou jong dae, voordat die dae van teenspoed kom, en jare aanbreek waarvan jy sal sê, “Vir my is daar geen vreugde in nie”; voordat die son en die lig donker word, die maan en die sterre; en die wolke terugkeer ná die reën