GENESIS 47:5-6

GENESIS 47:5-6 NLV

Die farao sê vir Josef: “Aangesien jou familie hulle nou by jou aangesluit het, kies gerus enige plek waar hulle kan woon. Gee hulle die beste van die land Egipte. Die Gosenstreek sal goed wees. As enigeen van hulle oor besondere vaardighede beskik, laat hulle ook oor my veeboerdery toesig hou.”