Die farao het hom na Josef toe gedraai en gesê: “Uiteindelik is jou pa en jou broers hier! Egipte lê vir hulle oop. Laat jou pa en jou broers in die beste dele van die land gaan bly. As hulle egter van Gosen hou, kan hulle daar aanbly. En as daar van jou broers is wat goeie veeboere is, kan hulle my veekuddes oppas.”
Lees Genesis 47
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 47:5-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's