JOB 4:4-6

JOB 4:4-6 NLV

Jou woorde het almal wat geval het, versterk. Jy het mense wat twyfel, regop gehou. En noudat die moeilikheid oor jou gekom het, is jy verslae, noudat dit jou getref het, is jy gebroke. Gee dit dan nie vir jou hoop dat jy God aanbid het nie? Moet jy nie juis nou glo dat God sorg vir mense wat Hom dien nie?