JOB 4:4-6

JOB 4:4-6 AFR83

Jou woorde het dié wat struikel, opgebeur, dié wat wou val, het jy weer opgehelp. Nou het die ramp jou getref, en jy is platgeslaan; dit het jou oorgekom, en jy is verslae. Beteken dit dan vir jou niks dat jy God gedien het nie, gee jou vrome lewe jou geen hoop nie?