MARKUS 15:24-27

MARKUS 15:24-27 NLV

Daarna het hulle Hom gekruisig. Hulle het sy klere verdeel deur met dobbelsteentjies daaroor te beslis. Dit was nege-uur die môre toe hulle Hom gekruisig het. ’n Plakkaat bokant Jesus se kop het die rede vir sy veroordeling uitgespel: “Die Koning van die Jode.” Saam met Hom het hulle ook twee kriminele gekruisig, een aan elke kant.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 15:24-27