Markus 15:24-27

Markus 15:24-27 AFR20

Toe kruisig hulle Hom en verdeel sy boklere deur daaroor te loot oor wie wat sou neem. Dit was die derde uur toe hulle Hom gekruisig het. Die inskripsie van die aanklag teen Hom is bo Hom aangebring: “Die koning van die Jode.” Saam met Hom het hulle ook twee rowers gekruisig, een aan sy regterhand en een aan sy linkerhand.