Genesis 47:5-6

Genesis 47:5-6 ABA

Die farao het vir Josef gesê: “Jou pa en jou broers het na jou toe gekom. Hulle mag enige plek in Egipte woon. Kies die beste deel van die land vir jou pa en jou broers. Hulle mag in Gosen woon. As hulle goeie skaapwagters is, dan moet jy vir hulle sê om my skape ook op te pas.”