Jou woorde het die een wat struikel, regop gehelp; wankelrige knieë het jy stewig gemaak. Maar noudat dit jou oorkom, is jy ontstemd; noudat dit jou tref, is jy ontsteld. Is jou ontsag vir God dan nie dit waarop jy staatmaak nie? Is jou hoop nie gevestig op jou onberispelike optrede nie?
Lees Job 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Job 4:4-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's