Markus 15:24-27

Markus 15:24-27 CAB23

En toe hulle Hom gekruisig het, het hulle sy klere verdeel en oor hulle geloot wat elkeen sou neem. En dit was die derde uur, en hulle het Hom gekruisig. En die opskrif van sy beskuldiging was bo-oor geskryf: DIE KONING VAN DIE JODE. En saam met Hom kruisig hulle twee diewe; die een aan sy regterhand en die ander aan sy linkerhand.