JESAJA 40:6-7

JESAJA 40:6-7 AFR53

'n Stem sê: Roep! En hy vra: Wat moet ek roep? Alle vlees is gras, en al sy aanvalligheid soos 'n blom van die veld. Die gras verdor, die blom verwelk as die asem van die HERE daarin blaas. Voorwaar, die volk is gras!

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 40:6-7