Onthou Alles Wat God Gedoen HetVoorbeeld

Remembering All God Has Done

DAG 5 VAN 5

As jy Christus as jou persoonlike Verlosser aanvaar het, is jy nou 'n nuwe mens. "Die ou mens is weg en die nuwe een is hier!" Die afgelope week het jy na jou verlede gekyk om te onthou van God se krag, Sy genade, dit wat God gebruik het om jou te ontwikkel as mens, en die optimale offer wat Christus vir ons gemaak het. Vandag fokus ons op die woorde wat ons vind in 2 Korintiers 5:11-21, die vergewende krag van God se vergifnis. Daar is niks meer kragtiger, geloofswaardig, opofferend en lewens veranderend as God se vergifnis deur Sy seun Jesus Christus nie. Onthou vandag hoe jou lewe verander het met God se vergifnis. Onthou eerder die dag wat jou nuwe lewe begin het en vergeet die ou jy. Loof God en dank Hom vir hierdie nuwe lewe in Christus.
Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Remembering All God Has Done

Dit is natuurlik vir ons om na die toekoms te kyk, maar ons moet nie vergeet van die verlede nie. Hierdie plan is geskep vir jou om oor 'n 5 dae periode te herrinner aan alles wat God gedoen het om jou die persoon te maak wie jy vandag is. Elke dag sal jy 'n Bybel leesstuk en 'n kort toeweiding hê om die gebeurtenisse op jou tog met Christus te help onthou.

More

We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv