Onthou Alles Wat God Gedoen HetVoorbeeld

Remembering All God Has Done

DAG 4 VAN 5

Die gebruik van nagmaal is 'n daad van herinnering. In vers 19 sê Jesus, "Dit is My liggaam wat vir julle gegee word. Gebruik dit tot my gedagtenis." Wanneer ons aan die nagmaal deelneem, dien dit as herhinnering aan die volmaakte offer dat Christus aan die kruis vir ons sondes gesterf het. Neem vandag tyd om aan Christus se offer herinner te word. Dit is as gevolg van Sy dood en opstanding dat jy 'n nuwe lewe het, so moet nooit die volmaakte offer vergeet wat Christus om jou onthalwe gemaak het nie. Jou toekoms is vir altyd verander. As jy gemaklik daarmee voel, neem vandag aan die nagmaal deel. Soos jy aan die nagmaal deelneem, doen dit soos Jesus beveel het en dink aan Hom soos jy aan die heilige sakrament deelneem.
Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

Remembering All God Has Done

Dit is natuurlik vir ons om na die toekoms te kyk, maar ons moet nie vergeet van die verlede nie. Hierdie plan is geskep vir jou om oor 'n 5 dae periode te herrinner aan alles wat God gedoen het om jou die persoon te maak wie jy vandag is. Elke dag sal jy 'n Bybel leesstuk en 'n kort toeweiding hê om die gebeurtenisse op jou tog met Christus te help onthou.

More

We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv