Onthou Alles Wat God Gedoen HetVoorbeeld

Een van die vele maniere waarop God ons ontwikkel, is deur wysheid van ander soos Sy wysheid en belerings wat openbaar word in ons rolmodelle. 1 Petrus 5:1-11 is een van baie skrif gedeeltes wat wys op die belangrikheid van die mentorskap van ander en om beskikbaar te wees aan God om ander te vorm tot Sy ewebeeld. Wie is die mentors in jou lewe wat jou gehelp het om te kom waar jy vandag in jou verhouding met Christus is? Dit mag dalk 'n mentor, onderwyser, pastoor, familielid of goeie vriend wees wat hul wysheid, kennis en ondervinding in jou lewe belê het. Maak tyd om te dink aan die persone wat God in jou lewe geplaas het en ook die belegging wat hulle in jou gemaak het.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Dit is natuurlik vir ons om na die toekoms te kyk, maar ons moet nie vergeet van die verlede nie. Hierdie plan is geskep vir jou om oor 'n 5 dae periode te herrinner aan alles wat God gedoen het om jou die persoon te maak wie jy vandag is. Elke dag sal jy 'n Bybel leesstuk en 'n kort toeweiding hê om die gebeurtenisse op jou tog met Christus te help onthou.
More
We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv