Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Ou Testament - Belangrikste profete

60 Dae
Hierdie eenvoudige plan sal jou lei deur die geskiedenis van die belangrikste profete in die Ou Testament - Jesaja, Jeremia, Klaagliedere, Esegiël en Daniël. Deur net 'n paar hoofstukke per dag te lees, sal hierdie leesplan ideaal wees vir jou persoonlik of as 'n groep studie.
Hierdie Leesplan is geskep deur YouVersion. Vir meer inligting en bronmateriaal, besoek asseblief: www.youversion.com




