AfgesonderVoorbeeld
Oordenkingsvrae
1. Watter praktiese stappe kan jy elke dag doen om 'n dieper verhouding met God te kweek en Hom met
jou hele hart lief te hê?
2. Hoe kan jy vandag doelbewus en opreg liefde en eer betoon aan diegene rondom jou sodat God
se liefde uitvloei deur jou dade en woorde?
3. Hoe kan jy doelbewus liefde aan iemand in jou lewe betoon?
4. Noem een stap wat jy kan doen om jou hart meer doelbewus te bewaak.
5. Is daar iemand wat jy moet vergewe? Laat die liefde van Christus jou sodoende na genesing en
vryheid lei.
Aangaande hierdie leesplan
Voel dit asof die wêreld al verder weg van God af beweeg? Is dit vir jou moeilik om te weet hoe om die mense in jou lewe lief te hê sonder om beïnvloed te word deur die veranderinge in 'n wêreld wat uit pas is met God?
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://liefgodgrootliks.wordpress.com/