EsterVoorbeeld

Memoriseervers:
"Goue appels wat in silwer gemonteer is, so is die regte woord op die regte tyd."
Spreuke 25:11
Uitdaging vir die Week:
Ruim die week 'n paar minute in om terug te dink aan jou lewe en 'n tyd te onthou toe God duidelik voor jou uitgegaan het en in 'n moeilike situasie die pad voorberei het. Skryf dan 'n gebed van danksegging aan God en erken sy krag, teenwoordigheid en voorsiening in jou lewe.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

In 'n wêreld wat daagliks 'n uitdaging op ons geloof plaas, is dit meer belangrik as ooit om sterk en dapper te wees en op te staan vir wat reg is. Die boek Ester is tydloos en is net so toepaslik vir ons lewens vandag. Kom ons leer van Ester om te kies om dapper te wees en die regte ding te doen, te midde van onsekerheid.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.lovegodgreatly.com/Afrikaans
Verwante Leesplanne

Leierskap: 'n Goddelike Roeping Vol Genade en Krag

Vreemdeling Tot Volgeling

Beweeg Verby Die Raaiwerk: Leer God se Wil Ken

The Chosen + BibleProject: Reeks 5-Leesplan

Ondersoek Jouself

Mosaiek Lydenstydgids 2026: Wys my die weg

Heilige Week met Die Uitverkorenes

Wees 'n betroubare persoon

WAAR HET YESHUA HOMSELF VERKLAAR - HOEKOM SPESIFIEK DAAR?
