1
PREDIKER 10:10
Nuwe Lewende Vertaling
As die byl stomp is en jy dit nie slyp nie, moet jy meer krag gebruik. Vaardigheid help jou om sukses te behaal.
Vergelyk
Verken PREDIKER 10:10
2
PREDIKER 10:4
As die koning vir jou kwaad is, moenie jou pos verlaat nie. Rustigheid voorkom groter foute.
Verken PREDIKER 10:4
3
PREDIKER 10:1
Dooie vlieë laat selfs parfuum sleg ruik. So weeg ’n bietjie dwaasheid baie meer as wysheid en eer.
Verken PREDIKER 10:1
4
PREDIKER 10:12
Dis lekker om te luister na wyse woorde. Dwase se gepraat lei egter net tot vernietiging.
Verken PREDIKER 10:12
5
PREDIKER 10:8
As jy ’n gat grawe, val jy dalk self daarin. En as jy ’n muur afbreek, pik ’n slang jou dalk.
Verken PREDIKER 10:8
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's