1
GENESIS 41:16
Nuwe Lewende Vertaling
“Nee, ek kan nie!” antwoord Josef. “Maar God kan die verklaring gee.”
Vergelyk
Verken GENESIS 41:16
2
GENESIS 41:38
Die farao beraadslaag toe met sy amptenare: “Waar sal ons nog iemand kry soos hierdie man? Hy het verseker die gees van die gode in hom.”
Verken GENESIS 41:38
3
GENESIS 41:39-40
Hy draai hom toe na Josef toe en sê: “God het die betekenis van hierdie drome aan jou bekendgemaak. Niemand is ook nog so wys en verstandig soos jy nie! Ek stel jou aan oor die projek en oor die paleis. Jy sal oor al my onderdane gesag hê. Net ek sal meer mag as jy hê.”
Verken GENESIS 41:39-40
4
GENESIS 41:52
Die tweede een het hy Efraim genoem, want hy het gesê: “God het my voorspoedig gemaak in die land van my swaarkry.”
Verken GENESIS 41:52
5
GENESIS 41:51
Josef het die oudste een Manasse genoem, want hy het gesê: “God het my al my swaarkry laat vergeet, en alles wat my familie teen my gedoen het.”
Verken GENESIS 41:51
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's