1
LUKAS 23:34
Nuwe Lewende Vertaling
Daarop het Jesus gesê: “Vader, vergewe hulle, want hulle besef nie wat hulle doen nie!” Hulle het ook sy klere verdeel deur die lot te werp.
Vergelyk
Verken LUKAS 23:34
2
LUKAS 23:43
Jesus se antwoord was: “Ek verseker jou, vandag nog sal jy saam met My in die paradys wees.”
Verken LUKAS 23:43
3
LUKAS 23:42
Hy het verder gesê: “Jesus, onthou my asseblief wanneer U in u koninkryk kom.”
Verken LUKAS 23:42
4
LUKAS 23:46
Met ’n harde stem het Jesus uitgeroep: “Vader, in u hande gee Ek my gees oor!” Nadat Hy dit gesê het, het Hy sy asem uitgeblaas.
Verken LUKAS 23:46
5
LUKAS 23:33
Toe hulle by die plek aankom wat Kopbeen genoem word, het hulle Jesus daar gekruisig, asook die misdadigers – een aan Jesus se regter- en een aan sy linkerkant.
Verken LUKAS 23:33
6
LUKAS 23:44-45
Teen ongeveer twaalfuur het duisternis toegesak oor die hele land tot drie-uur toe. Die son is uitgedoof en die swaar gordyn van die tempel het middeldeur geskeur.
Verken LUKAS 23:44-45
7
LUKAS 23:47
Toe die Romeinse offisier oor honderd sien wat gebeur, het hy God geloof en gesê: “Hierdie man was werklikwaar regverdig.”
Verken LUKAS 23:47
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's