1
PSALMS 103:2
Nuwe Lewende Vertaling
Ek wil die HERE prys en nie al sy goeie dade vergeet nie.
Vergelyk
Verken PSALMS 103:2
2
PSALMS 103:3-5
Hy vergewe al jou sondes, en genees al jou siektes. Hy verlos jou lewe van die dood, bekroon jou met liefde en medelye. Hy vul jou lewe met goeie dinge, vernuwe jou jeug soos ’n arend s’n.
Verken PSALMS 103:3-5
3
PSALMS 103:1
Ek wil die HERE prys. Met alles wat binne-in my is, wil ek sy heilige Naam prys.
Verken PSALMS 103:1
4
PSALMS 103:13
Soos ’n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die HERE Hom oor hulle wat Hom dien.
Verken PSALMS 103:13
5
PSALMS 103:12
So ver as die ooste is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredings van ons.
Verken PSALMS 103:12
6
PSALMS 103:8
Die HERE is barmhartig en genadig, geduldig en vol onfeilbare liefde.
Verken PSALMS 103:8
7
PSALMS 103:10-11
Hy straf ons nie soos ons sondes verdien nie, en vergeld ons nie volgens ons oortredings nie. Want so ver soos die hemele van die aarde af is, so groot is sy onfeilbare liefde teenoor hulle wat Hom dien.
Verken PSALMS 103:10-11
8
PSALMS 103:19
Die HERE het sy troon in die hemel gevestig; Hy heers oor almal.
Verken PSALMS 103:19
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's