Jy moet dink aan God wat jou gemaak het, jy moet nóú aan Hom dink terwyl jy jonk is, voordat daar slegte dae kom en die jare kom wanneer jy sal sê: “Ek hou nie van hierdie tyd nie.”
Jy moet aan God dink voordat jy die son en die maan
en die sterre nie meer goed kan sien nie,
en voordat die lug vir jou altyd donker lyk
nadat dit gereën het.