1
Psalms 119:105
Bybel vir almal
Die dinge wat U vir ons gesê het, is vir my soos 'n lamp wanneer ek in die donker loop, dit wys vir my hoe ek moet lewe.
Vergelyk
Verken Psalms 119:105
2
Psalms 119:11
Ek dink altyd aan wat U gesê het, dit keer my dat ek nie sonde doen teen U nie.
Verken Psalms 119:11
3
Psalms 119:9
Wat moet jongmense doen sodat hulle kan weet hoe hulle moet lewe? Hulle moet doen wat U sê.
Verken Psalms 119:9
4
Psalms 119:2
Dit gaan goed met mense wat doen wat die Here sê en wat met hulle hele hart naby Hom wil wees.
Verken Psalms 119:2
5
Psalms 119:114
By U is ek veilig, U beskerm my, ek weet U sal doen wat U gesê het.
Verken Psalms 119:114
6
Psalms 119:34
U moet my help om te verstaan, sodat ek kan doen wat U vir my leer en sodat ek daaraan gehoorsaam kan wees met my hele hart.
Verken Psalms 119:34
7
Psalms 119:36
U moet my help sodat ek graag sal wil doen wat U sê en nie sal kies om ryk te word nie.
Verken Psalms 119:36
8
Psalms 119:71
Dit was vir my goed dat U my laat swaarkry het, want so het ek geleer wat u wette sê.
Verken Psalms 119:71
9
Psalms 119:50
Toe dit sleg gegaan het met my, het u woorde dinge verander vir my, want die dinge wat U belowe het, het my laat aanhou lewe.
Verken Psalms 119:50
10
Psalms 119:35
U moet my laat lewe soos u gebooie sê, want dit is vir my lekker.
Verken Psalms 119:35
11
Psalms 119:33
U moet vir my leer wat u wette beteken, sodat ek altyd kan doen wat die wette sê.
Verken Psalms 119:33
12
Psalms 119:28
Ek smelt weg van die pyn, U moet my regop hou, soos U gesê het.
Verken Psalms 119:28
13
Psalms 119:97
Ek is baie lief vir die dinge wat U vir my leer, ek dink die hele dag daaroor.
Verken Psalms 119:97
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's