1
2 Timoteus 2:15
Die Bybel 2020-vertaling
Lê jou daarop toe om jou voor God te stel as iemand wat die toets deurstaan het, as 'n arbeider wat hom nie hoef te skaam nie, wat met die woord van die waarheid die reguit pad aandui.
Vergelyk
Verken 2 Timoteus 2:15
2
2 Timoteus 2:22
Vlug weg van die begeertes van die jeug en streef, saam met diegene wat die Here met 'n rein hart aanroep, na regverdigheid, geloof, liefde en vrede
Verken 2 Timoteus 2:22
3
2 Timoteus 2:24
'n Dienskneg van die Here moenie rusie maak nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig, geduldig
Verken 2 Timoteus 2:24
4
2 Timoteus 2:13
as ons ontrou is, Hy bly getrou, want Hy kan Homself nie verloën nie.
Verken 2 Timoteus 2:13
5
2 Timoteus 2:25
iemand wat teenstanders met sagtheid teregwys. Miskien mag God hulle tot bekering bring, sodat hulle die waarheid kan ken
Verken 2 Timoteus 2:25
6
2 Timoteus 2:16-17
Vermy die goddelose, leë praatjies van mense, onder wie Himeneus en Filetus, want hulle sal toenemend goddeloos word, en hulle woorde sal soos 'n kanker versprei.
Verken 2 Timoteus 2:16-17
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's