1
Genesis 13:15
Die Bybel 2020-vertaling
want die hele land wat jy sien – aan jou gee Ek dit, en aan jou nageslag vir altyd.
Vergelyk
Verken Genesis 13:15
2
Genesis 13:14
Die HERE het egter, nadat Lot van hom af weggetrek het, vir Abram gesê: “Kyk rond! Kyk van die plek waar jy is, na die noorde, die suide, die ooste en die weste
Verken Genesis 13:14
3
Genesis 13:16
Ek sal jou nageslag maak soos die stof van die aarde, sodat, as iemand die stof van die aarde kan tel, ook jou nageslag getel sal kan word.
Verken Genesis 13:16
4
Genesis 13:8
Abram sê toe vir Lot: “Laat daar tog nie stryd wees tussen my en jou, en tussen my veewagters en jou veewagters nie. Ons is immers broers.
Verken Genesis 13:8
5
Genesis 13:18
Abram het sy tente versit. Hy het by die akkerbome van Mamre, wat by Hebron is, aangekom en daar gewoon. Daar het hy 'n altaar vir die HERE gebou.
Verken Genesis 13:18
6
Genesis 13:10
Lot het rondgekyk en gesien dat daar in die hele Jordaanstreek volop water was. Voor die HERE Sodom en Gomorra verdelg het, was dit soos die tuin van die HERE, en soos Egipteland, in die rigting van Soar.
Verken Genesis 13:10
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's