1
Spreuke 17:17
Die Bybel 2020-vertaling
'n Vriend betoon te alle tye liefde, en 'n broer is gebore vir tye van nood.
Vergelyk
Verken Spreuke 17:17
2
Spreuke 17:22
'n Vrolike hart is goed vir herstel, maar 'n neerslagtige gees sal die gebeente uitdroog.
Verken Spreuke 17:22
3
Spreuke 17:9
Wie 'n oortreding bedek, streef na liefde, maar wie 'n saak telkens ophaal, skei boesemvriende.
Verken Spreuke 17:9
4
Spreuke 17:27
Wie sy woorde terughou is vertroud met kennis, en wie grootmoedig van gees is, is 'n skerpsinnige mens.
Verken Spreuke 17:27
5
Spreuke 17:28
Selfs 'n sot wat stilbly, word as wys beskou, as verstandig, wanneer hy sy lippe dig hou.
Verken Spreuke 17:28
6
Spreuke 17:1
'n Stukkie droë brood, met rus daarby, is beter as 'n huis vol •maaltydoffers, met 'n getwis daarby.
Verken Spreuke 17:1
7
Spreuke 17:14
Die begin van 'n stryd is water wat deurbreek. Laat dit vaar voor die getwis losbars!
Verken Spreuke 17:14
8
Spreuke 17:15
Hy wat 'n goddelose vryspreek, en hy wat 'n regverdige skuldig verklaar, is albei afstootlik vir die HERE.
Verken Spreuke 17:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's