1
Spreuke 16:3
Die Bybel 2020-vertaling
Vertrou wat jy doen aan die HERE toe, dan sal jou planne standhou.
Vergelyk
Verken Spreuke 16:3
2
Spreuke 16:9
Die hart van 'n mens beplan sy pad, maar die HERE bepaal sy voetstappe.
Verken Spreuke 16:9
3
Spreuke 16:24
Vriendelike woorde is 'n heuningkoek wat oorloop – soet vir die keel en helend vir die gebeente.
Verken Spreuke 16:24
4
Spreuke 16:1
'n Mens kry sy gedagtes agtermekaar, maar die antwoord van die tong kom van die HERE.
Verken Spreuke 16:1
5
Spreuke 16:32
'n Geduldige mens is beter as 'n held, en wie sy gees beheers, is beter as iemand wat 'n stad inneem.
Verken Spreuke 16:32
6
Spreuke 16:18
Voor ineenstorting is daar trots, en voor die val is daar 'n hooghartige gees.
Verken Spreuke 16:18
7
Spreuke 16:2
Al die weë van 'n mens is onbesproke in sy eie oë, maar die een wat die geeste toets, is die HERE.
Verken Spreuke 16:2
8
Spreuke 16:20
Wie hom toespits op 'n saak, sal sukses behaal, en wie op die HERE vertrou, is gelukkig.
Verken Spreuke 16:20
9
Spreuke 16:8
'n Bietjie, saam met geregtigheid, is beter as 'n groot inkomste verkry deur onreg.
Verken Spreuke 16:8
10
Spreuke 16:25
Daar is 'n pad wat vir 'n mens reg lyk, maar dit eindig by paaie na die dood.
Verken Spreuke 16:25
11
Spreuke 16:28
'n Verdorwe mens ontketen stryd, en 'n kwaadstoker skei boesemvriende.
Verken Spreuke 16:28
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's