En toe hy in 'n sekere stad was, daar was 'n man vol melaatsheid; wat Jesus sien val op sy aangesig en Hom smeek en sê: Here, as U wil, kan U my reinig.
En hy het sy hand uitgesteek en hom aangeraak en gesê: Ek wil, wees jy rein. En dadelik het die melaatsheid van hom gewyk.