1
Matteus Matteus 26:41
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie; die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.
Vergelyk
Verken Matteus Matteus 26:41
2
Matteus Matteus 26:38
Toe sê Hy vir hulle: My siel is baie bedroef tot die dood toe; bly hier en waak saam met My.
Verken Matteus Matteus 26:38
3
Matteus Matteus 26:39
En Hy het 'n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en gesê: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.
Verken Matteus Matteus 26:39
4
Matteus Matteus 26:28
Want dit is my bloed van die nuwe testament, wat vir baie uitgestort word tot vergewing van sondes.
Verken Matteus Matteus 26:28
5
Matteus Matteus 26:26
En terwyl hulle eet, neem Jesus brood en seën dit, breek dit en gee dit aan die dissipels en sê: Neem, eet; dit is my liggaam.
Verken Matteus Matteus 26:26
6
Matteus Matteus 26:27
En Hy het die beker geneem en gedank en dit aan hulle gegee en gesê: Drink almal daaruit
Verken Matteus Matteus 26:27
7
Matteus Matteus 26:40
En Hy het na die dissipels gekom en hulle aan die slaap gevind en vir Petrus gesê: Wat, kon julle nie een uur saam met My waak nie?
Verken Matteus Matteus 26:40
8
Matteus Matteus 26:29
Maar Ek sê vir julle, Ek sal van nou af nie van hierdie vrug van die wingerdstok drink nie, tot op daardie dag wanneer Ek dit saam met julle nuut sal drink in die koninkryk van my Vader.
Verken Matteus Matteus 26:29
9
Matteus Matteus 26:75
En Petrus het die woord van Jesus onthou wat vir hom gesê het: Voordat die haan kraai, sal jy My drie maal verloën. En hy het uitgegaan en bitterlik geween.
Verken Matteus Matteus 26:75
10
Matteus Matteus 26:46
Staan op, laat ons gaan; kyk, Hy is naby wat My verraai.
Verken Matteus Matteus 26:46
11
Matteus Matteus 26:52
Toe sê Jesus vir hom: Bring jou swaard terug in sy plek, want almal wat die swaard gryp, sal deur die swaard omkom.
Verken Matteus Matteus 26:52
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's