1
I JOHANNES 2:15-16
Afrikaans 1933/1953
Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie. Want alles wat in die wêreld is — die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die oë en die grootsheid van die lewe — is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld.
Vergelyk
Verken I JOHANNES 2:15-16
2
I JOHANNES 2:17
En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig.
Verken I JOHANNES 2:17
3
I JOHANNES 2:6
Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort self ook so te wandel soos Hy gewandel het.
Verken I JOHANNES 2:6
4
I JOHANNES 2:1
MY kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle, dat julle nie moet sondig nie; en as iemand gesondig het, ons het 'n Voorspraak by die Vader, Jesus Christus, die Regverdige.
Verken I JOHANNES 2:1
5
I JOHANNES 2:4
Hy wat sê: Ek ken Hom — en sy gebooie nie bewaar nie — is 'n leuenaar en in hom is die waarheid nie.
Verken I JOHANNES 2:4
6
I JOHANNES 2:3
EN hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons sy gebooie bewaar.
Verken I JOHANNES 2:3
7
I JOHANNES 2:9
Hy wat sê dat hy in die lig is en sy broeder haat, is in die duisternis tot nou toe.
Verken I JOHANNES 2:9
8
I JOHANNES 2:22
Wie is die leuenaar, behalwe hy wat ontken dat Jesus die Christus is? Dit is die Antichris wat die Vader en die Seun loën.
Verken I JOHANNES 2:22
9
I JOHANNES 2:23
Elkeen wat die Seun loën, het ook nie die Vader nie.
Verken I JOHANNES 2:23
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's