1
PREDIKER 5:2
Afrikaans 1933/1953
Want soos die droom kom deur baie drukte, so die gepraat van die dwaas deur baie woorde.
Vergelyk
Verken PREDIKER 5:2
2
PREDIKER 5:19
Want hy dink nie baie aan sy lewensdae nie, omdat God hom laat besig wees met die vreugde van sy hart.
Verken PREDIKER 5:19
3
PREDIKER 5:10
As die goed baie word, word die eters baie; watter voordeel het die besitter dan daarvan, behalwe dat sy oë dit aanskou?
Verken PREDIKER 5:10
4
PREDIKER 5:1
WEES nie haastig met jou mond nie, en laat jou hart nie gou 'n woord uitbring voor die aangesig van God nie; want God is in die hemel, en jy op die aarde. Daarom moet jou woorde min wees.
Verken PREDIKER 5:1
5
PREDIKER 5:4
Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie.
Verken PREDIKER 5:4
6
PREDIKER 5:5
Laat jou mond nie toe om op jou liggaam 'n sondeskuld te laai nie, en sê nie voor die gesant van God: Dit was 'n vergissing nie. Waarom moet God toornig word oor jou stem en die werk van jou hande verwoes?
Verken PREDIKER 5:5
7
PREDIKER 5:12
Daar is 'n smartlike onheil wat ek onder die son gesien het: rykdom wat deur sy besitter bewaar word tot sy eie ongeluk.
Verken PREDIKER 5:12
8
PREDIKER 5:15
So is dit dan ook 'n smartlike onheil: net soos hy gekom het, so sal hy heengaan; watter voordeel het hy dan dat hy hom vermoei het vir wind?
Verken PREDIKER 5:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's