1
MATTHÉÜS 18:20
Afrikaans 1933/1953
Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.
Vergelyk
Verken MATTHÉÜS 18:20
2
MATTHÉÜS 18:19
Weer sê Ek vir julle: As twee van julle saamstem op die aarde oor enige saak wat hulle mag vra, dit sal hulle ten deel val van my Vader wat in die hemele is.
Verken MATTHÉÜS 18:19
3
MATTHÉÜS 18:2-3
Toe roep Jesus 'n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan en Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie verander en soos die kindertjies word nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie!
Verken MATTHÉÜS 18:2-3
4
MATTHÉÜS 18:4
Elkeen dan wat homself verneder soos hierdie kindjie, hy is die grootste in die koninkryk van die hemele.
Verken MATTHÉÜS 18:4
5
MATTHÉÜS 18:5
En elkeen wat een van sulke kindertjies in my Naam ontvang, ontvang My
Verken MATTHÉÜS 18:5
6
MATTHÉÜS 18:18
Voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle op die aarde bind, sal in die hemel gebonde wees; en alles wat julle op die aarde ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.
Verken MATTHÉÜS 18:18
7
MATTHÉÜS 18:35
So sal ook my hemelse Vader aan julle doen as julle nie elkeen sy broeder van harte sy oortredinge vergewe nie.
Verken MATTHÉÜS 18:35
8
MATTHÉÜS 18:6
maar elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, laat struikel, dit is vir hom beter dat 'n meulsteen aan sy nek gehang word en hy wegsink in die diepte van die see.
Verken MATTHÉÜS 18:6
9
MATTHÉÜS 18:12
Wat dink julle? As iemand honderd skape het en een van hulle verdwaal, sal hy nie die negen-en-negentig laat staan en op die berge die verdwaalde een gaan soek nie?
Verken MATTHÉÜS 18:12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's